Afrikaans | English
 
Home \ Books \ Klein Konyn
 

Klein Konyn

Back to Books
'n Daggie Vry vir Klein Konyn

Fantasi

'n Daggie Vry vir Klein Konyn

 
Klein Konyn wil vandag net by die huis bly.
Hy besluit om vir niemand die deur oop te maak nie. Nie eers vir sy maatjies nie!
Klein Konyn los ’n nota op sy deur:
‘Moenie pla nie! Ek is siek!’
Sy maatjies raak bekommerd ...
   
author : Heidi D'hamers
illustrator : Heidi D'hamers
language : Afrikaans
format : Hardeband 230 x 215, Volkleur
pages : 32
price : R 69.95
ISBN : 9781920134846
Double Spread
   

'n Groot Vriend vir Klein Konyn

Fantasi

'n Groot Vriend vir Klein Konyn

 
Klein Konyn kry ‘n verdwaalde konyntjie in die bos.
Hulle word gou groot maats!
Op ‘n dag verdwyn sy nuwe maatjie spoorloos ...
   
author : Heidi D'hamers
illustrator : Heidi D'hamers
language : Afrikaans
format : Hardeband 230 x 215, Volkleur
pages : 32
price : R 64.95
ISBN : 9781920134839
Double Spread
   

 
 
What’s New
     
 
o Miesiemuis gaan see toe
o Kersvader se Groot Glips
o Pollie Poskabouter se Leë Possak
o Miesiemuis is siek
o Miesiemuis gaan visvang
o Miesiemuis in die kombuis
 
Fantasi News
     
  Get the latest news and offers
via email from Fantasi!