Afrikaans | English
 
Home \ Books \ Ek Lees Self!
 
Ek Lees Self!

Back to Books
Die Bliksoldaatjie

Fantasi

Die Bliksoldaatjie

Dié buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir ’n suksesvolle eerste leeservaring.

Ons uitstekende nuwe kunstenaar, Dale Blankenaar se speelse, tong-in-die-kies illustrasies is die perfekte lokmiddel om kleintjies
blitsig leesverlaaf te maak.
   
author : Talita van Graan
illustrator : Dale Blankenaar
language : Afrikaans
format : Hardeband 180 x 130, Volkleur
pages : 32
price : R 39.95
ISBN : 9781920134730
Double Spread
   
Die Gemmerkoekie

ISBN : 978 1920134747
Double Spread
   
Die Towenaar van Oz

Fantasi

Die Towenaar van Oz

ons eie, splinternuwe Ek Lees Self!-reeks. Dié buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir ’n suksesvolle eerste leeservaring.

Ons uitstekende nuwe kunstenaar, Dale Blankenaar se speelse, tong-in-die-kies illustrasies is die perfekte lokmiddel om kleintjies
blitsig leesverlaaf te maak.
   
author : Talita van Graan
illustrator : Dale Blankenaar
language : Afrikaans
format : Hardeband 180 x 130, Volkleur
pages : 32
price : R 39.95
ISBN : 9781920134716
Double Spread
   
Raponsie

Fantasi

Raponsie

As jy gehou het van Fantasi se
Ek kan Lees!-boeke,
gaan jy absoluut versot wees op ons eie, splinternuwe Ek Lees Self!-reeks. Dié buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir ’n suksesvolle eerste leeservaring. Ons uitstekende nuwe kunstenaar, Dale Blankenaar se speelse, tong-in-die-kies illustrasies is die perfekte lokmiddel om kleintjies
blitsig leesverlaaf te maak.
   
author : Talita van Graan
illustrator : Dale Blankenaar
language : Afrikaans
format : Hardeband 180 x 130, Volkleur
pages : 32
price : R 39.95
ISBN : 9781920134723
Double Spread
   
Alice in Wonderland

ISBN : 9781920134686
Double Spread
   
Die Drie Varkies

Fantasi

Die Drie Varkies

Dié buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir ’n suksesvolle eerste leeservaring.
Ons uitstekende nuwe kunstenaar, Dale Blankenaar se speelse, tong-in-die-kies illustrasies is die perfekte lokmiddel om kleintjies
blitsig leesverlaaf te maak.
   
author : Francois Maree
illustrator : Dale Blankenaar
language : Afrikaans
format : Hardeband 180 x 130, Volkleur
pages : 32
price : R 39.95
ISBN : 9781920134679
Double Spread
   
Gouelokkies en die Drie Varkies

ISBN : 9781920134662
Double Spread
   
Repelsteeltjie

ISBN : 9781920134693
Double Spread
   
What’s New
     
o Miesiemuis gaan see toe
o Kersvader se Groot Glips
o Pollie Poskabouter se Leë Possak
o Miesiemuis is siek
o Miesiemuis gaan visvang
o Miesiemuis in die kombuis
 
Fantasi News
     
  Get the latest news and offers
via email from Fantasi!